Frik du Preez

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Frik du Preez Sportportaal
Volle naam Frederik Christoffel Hendrik du Preez
Geboortedatum 28 November 1935 (1935-11-28) (78 jaar oud)
Geboorteplek Distrik Rustenburg, Suid-Afrika
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Slot, flank
Amateurklubs
Weermag
korrek op .
Provinsiale/Staatspanne    
Noord Transvaal
korrek op .
Nasionale span(ne) Wedst (pte)
1960-1971 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 38 (3)
korrek op .
Ander Inligting
Beroep Lugmag, Boer
Skool Standerton & Parys Hoërskole

Frik Du Preez, gebore as Frederik Christoffel Hendrik du Preez op 28 November 1935 in die Rustenburg distrik is een van Suid-Afrika se bekendste rugbyspelers.

Persoonlik lewe[wysig]

Hy het skoolgegaan in die Hoërskole Standerton en Parys. Hy het begin werk in die Lugmag en boer tans in die Pomfret omgewing.

Provinsiale loopbaan[wysig]

Hy het sy provinsiale rugby vir die destydse Noord-Transvaal gespeel as flank en slot.

Internasionale loopbaan[wysig]

Sy internasionale rugby loopbaan het gestrek vanaf 1960 tot 1971. Hy verteenwoordig Suid-Afrika in 38 toetse, 'n Suid-Afrikaanse rekord vir daardie tyd. Hy het een toets drie gedruk.[1]

Verwysings[wysig]

  1. 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995. ISBN 0-7981-3411-9

Eksterne skakels[wysig]