Fusjun

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fusjun
抚顺
Die Tai'an-stasie in Fusjun.
Die Tai'an-stasie in Fusjun.
Ligging van Fusjun op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Fusjun
Fusjun
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 41°52′00″N 123°54′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Liaoning
Oppervlak
 - Stad 11 271 km²  (4 352 vk m)
 - Stedelik 713 km² (275 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 138 090
 - Digtheid 190/km² (490/vk m)
 - Stedelik 1 340 205
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 113000
Skakelkode(s) 24
Webwerf: fushun.gov.cn

Fusjun (Sjinees: 抚顺) is 'n stad in die Sjinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 138 090 in 2010. Die stad is in die noordooste van Sjina naby die kus van die Golf van Bohai, noordoos van Beijing en Tianjin geleë. Fusjun grens in die weste aan Shenyang en in die suide aan Noord-Korea. Die stad was tot 1905 deur Rusland en vanaf 1905 tot 1945 deur Japan beset.