G

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ander gebruike van die term, sien asb. G (dubbelsinnig).

Die letter G is die die sewende letter van diemoderne Latynse alfabet. Die letter is deur die Romeine geskep, omdat hulle 'n behoefte gehad het om die /k/ en /g/, wat beide deur die die letter "C" aangedui is, van mekaar te onderskei. Die "G" is dus 'n "C" met 'n ekstra strepie.

In NAVO se internasionale spelalfabet word G uitgespreek deur die woord Golf.

Semities
C / G
Fenisies
C / G
Etruskies
C / G
Grieks
gamma
Latyns-Romeins
C / G
Proto-semiticG-01.png PhoenicianG-01.png EtruscanC-01.png Gamma uc lc.svg Roman F
Die Latynse alfabet A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z  


Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
G (bladsy)