Gaboen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
République Gabonaise
Vlag van Gaboen Landswapen van Gaboen
(Vlag) (Landswapen)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van  Gaboen
Amptelike taal Frans
Hoofstad Libreville
0°30′ N 9°32′ O
Grootste stad Libreville
Regering Presidentse Republiek
Ali Bongo Ondimba
Paul Biyoghé Mba
Onafhanklikheid
- Verklaar
(van Frankryk)
17 Augustus, 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 - Water (%)

267,667 km² (74ste)
Amper niks
Bevolking
 - Soos op Julie 2004 skatting
 - Soos op — sensus
 - Digtheid

1,355,246 (148ste)

4.6/km² (183ste)
BBP (PPP)
 - Soos op 2003 totaal
 - Per capita

$9.5 biljoen (138ste)
$6,977 (89ste)
Geldeenheid CFA franc (XOF)
Tydsone
 - Somertyd
UTC1 (UTC+1)
onbekend (UTC+1)
Volkslied La Concorde
Internet TLD .ga
Skakelkode +241

Gaboen is 'n land aan die weskus van Midde-Afrika. Dit word deur Kameroen, Republiek Kongo, Ekwatoriaal-Guinee en die Golf van Guinee begrens.

Gaboen is deur outokratiese presidente regeer sedert onafhanklikheid op 17 Augustus 1960 en het in 1990 met politiese hervormings begin. Dit is een van die voorspoedige lande in die streek.

Demografie[wysig]

Daar woon ongeveer 154,000 Europeërs (10% van die bevolking) in Gaboen.

Bibliografie[wysig]

Kaart van Gaboen


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika