Gaboenadder

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gaboenadder
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
Klas: Reptilia
Orde: Squamata
Suborde: Serpentes
Familie: Viperidae
Subfamilie: Viperinae
Genus: Bitis
Spesie: B. gabonica
Binomiale naam
Bitis gabonica
(Duméril, Bibron & Duméril, 1854)
Sinonieme
  • Echidna Gabonica - Duméril, Bibron & Duméril, 1854
  • Bitis gabonica - Boulenger, 1896
  • Cobra gabonica - Mertens, 1937
  • Bitis gabonica gabonica - Mertens, 1951
  • Bi[tis]. javonica - Suzuki & Iwanga, 1970
  • Bitis gabonica - Golay et al., 1993[1]

Die Gaboenadder (Bitis gabonica) is 'n slang wat voorkom in die noordoostelike kusgebied van KwaZulu-Natal.

Voorkoms[wysig]

Die slang is bruin, pienk of perserig van kleur met geometriese patrone op die lyf wat kleurryker is as die van die pofadder. Die kop is driehoekig en die slang word 0.9 - 1.8 m lank.

Gif[wysig]

Die gif is sitotoksies d.w.s. weefselvernietigend. Die slang spuit meer gif in sy slagoffer as die pofadder. Mediese behandeling is onmiddellik nodig anders sterf die slagoffer. 'n Teengif is beskikbaar.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. McDiarmid RW, Campbell JA, Touré T. 1999. Snake Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference, vol. 1. Herpetologists' League. 511 pp. ISBN 1-893777-00-6 (series). ISBN 1-893777-01-4 (volume).