Gagausië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gagausië
Gagauz Yeri (Gagaus)
Găgăuzia (Roemeens)
Гагаузия (Russies)
Flag of Gagauzia.svg Coat of arms of Gagauzia.svg
(Vlag van Gagausië) (Wapen van Gagausië)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van Gagausië in Moldowa
Ligging van Gagausië in Moldowa
Kaart van Gagausië
Kaart van Gagausië
Amptelike tale Gagausies (Turks), Moldawies (Roemeens), Russies
Hoofstad Comrat
Grootste stad Comrat
Eerste Minister Mihail Formuzal
Oppervlakte
 - Totaal
1 832 vk km
Bevolking
 - Totaal (1996)
 - Bevolkingsdigtheid
155 700
85/vk km
Geldeenheid Moldawiese Leu (MDL)
Tydsone UTC: UTC +2
Volkslied Tarafım
Die Republiek van Gagausië tussen 1990 en 1994.

Gagausië (Gagausies: Gagauziya of Gagauz Yeri, Roemeens: Găgăuzia, Russies: Гагаузия, Gagauziya) is 'n outonome gebied in suidelike Moldowa. Die hoofstad en grootste stad is Comrat. Gagausië het 155 700 inwoners in 1996 gehad en het 'n oppervlakte van 1 832 km². Gagausië was tussen 1990 en 1994 'n omstrede gebied.

Indien Moldowa by Roemenië sal aansluit, sal Gagausië volgens die grondwet van Moldowa 'n onafhanklike land word.[1][2] Op 2 Februarie 2014 het in 'n referendum 'n groot meerderheid van die kiesers vir meer integrasie by Rusland en indien Moldowa 'n lidland van die Europese Unie sal word, vir onafhanklikheidsverklaring.[3][4]

Verwysings[wysig]