Garnwerd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Garnwerd
Café Hammingh
Café Hammingh
Ligging van Garnwerd op 'n kaart (Nederland)
Garnwerd
Garnwerd
Koördinate: 53°18′N 6°30′O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Groningen.svg Groningen
Munisipaliteit VlagWinsum.svg Winsum
Bevolking (1 Januarie 2008)
 - Dorp 320
Die St. Ludgerkerk

Garnwerd is ’n dorp in die munisipaliteit Winsum in die provinsie Groningen in Nederland. Die dorp lê aan die Reitdiep, wat van die stad Groningen na die Waddensee vloei. Aan die diep lê café Hammingh, een van die bekendste café's in die provinsie.

Die St. Ludgerkerk in Garnwerd is in die 13de eeu gebou. Die oorspronklike toring stort in 1738 in. In 1758 is 'n nuwe toring gebou.