Gayregte in Irak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
LGBT-regte

Gay flag.svg

Burgerlike verbintenis

Gayregte in Irak

Verklaring van Montréal

Zoliswa Nkonyana

Scale of justice 2.svg

Die Republiek van Irak het onder die leierskap van Saddam Hussein homoseksualiteit as 'n kriminele oortreding beskou, en ook na die bevryding van Irak deur Amerikaanse troepe en die verkiesing van 'n demokratiese regering bly die wettige status van homoseksualiteit omstrede. Alhoewel dit tans nie onwettig verklaar word nie, is dit steeds 'n taboe-gelaaide onderwerp. In 2007 verkeer Irak nog steeds in 'n soort burgeroorlog, en sommige burgermagte word daarvan beskuldig dat hulle homo- en transseksuele Irakis uitkies en vermoor.