Gebande pikkewyne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Spheniscus
Tydperk: Laat Mioseen/Vroeë Plioseen - Onlangs
Brilpikkewyn (Spheniscus demersus)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
Klas: Aves
Orde: Sphenisciformes
Familie: Spheniscidae
Genus: Spheniscus
Brisson, 1760
Tipe-spesie
Spheniscus demersus

Gebande pikkewyne (Spheniscus) is 'n genus in die orde van Pikkewyne. Alle spesies van die genus leef in gematigde klimate soos Suid-Afrika en die suidelike kusgebiede van Chili en Argentinië. Die genus omvat vier lewende spesies.

Spesies[wysig]

Lewende spesies[wysig]

Foto Algemene naam Wetenskaplike naam
Megallanic Penguin Magellaanpikkewyn Spheniscus magellanicus
Humboldt Penguin Humboldt-pikkewyn Spheniscus humboldti
Galápagos Penguin Galápagos-pikkewyn Spheniscus mendiculus
African Penguin Brilpikkewyn Spheniscus demersus

Sien ook[wysig]