Gebruiker:Arnobarnard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Atpai.png

Ek voel dit is baie belangrik vir die opbou van Afrikaans dat die Afrikaanse WikiWeb so veel as moontlik uitgebrei word.

Flag-map of South Africa.svg Hierdie gebruiker woon in Suid-Afrika.
af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.


en-4 This user speaks English at a near-native level.
de-1 Dieser Benutzer hat grundlegende Deutschkenntnisse
Wikignome.jpg Hierdie gebruiker is 'n wikidwergie.
Male.svg Hierdie gebruiker is manlik.
Transistor stub.svg Hierdie gebruiker is 'n Elektroniese Ingenieur.

My Sandput

Mikpunte:[wysig]

  • Om betrokke te bly ... so bietjie op 'n slag.

Status[wysig]

  • 2013: Outomatiese kode loop wat statistieke genereer. D--d--d--d--d-d--d--d-d--.

Wikipedia besoeke per blad[wysig]

Los gerus enige kommentaar oor statistieke op my besprekingsblad.

Data is verskuif na statistieke blad.

Indien enigeen belangstel om artikels se gewildheid oor tyd te sien, kan julle die onderstaande skakels volg. Ek het met die admin van die betrokke webwerf gereël vir funksionaliteit, alhoewel ons wiki projek nie in die gereedskap wys nie.

Verander net die datums en artikel name om jou eie grafiek te genereer.

Dankie aan EMW vir die gereedskap.