Gebruiker:NJR ZA

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek


Taalvaardigheid

af Hierdie gebruiker se moedertaal is Afrikaans.
en This user is a native speaker of English.
nl-1 Deze gebruiker heeft elementaire kennis van het Nederlands.


Ek spandeer veels te veel tyd op wikis, maar gelukkig werk my horlosie net in die dag.
Moet meer van hierdie gaan besoek, net 'n handvol van Suid-Afrika se vuurtorings is op wikipedia.
Op 'n muur by die Maropeng Sentrum, in die Cradle of Humankind, kan mens die volgende wyse woorde vind: There are no passengers on Spaceship Earth. We are all crew. - Marshall McLuhan
Flag of South Africa.svg
Wie ek is

My naam is Nick
I woon in Gauteng, Suid-Afrika
Kontak my op my besprekingsblad of epos

Trommel
Algemeen
wiki Werk
Dinge om te doen
Ander wikis waar ek werk doen
Hierdie bladsy is 'n Wikipedia-gebruikerblad.

Hierdie bladsy is nié 'n ensiklopediese artikel nie. As jy hierdie bladsy op enige webwerf anders as Wikipedia aantref, besigtig jy 'n ou spieëlwebruimte. Wees versigtig, aangesien die bladsy verouderd kan wees en die gebruiker geen persoonlike belang in enige ander webwerf, benewens Wikipedia self het nie. Die oorspronklike bladsy is hier geleë: http://af.wikipedia.org/wiki/Gebruiker:NJR_ZA.