Geelbekeend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelbekeend
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Anseriformes
Familie: Anatidae
Genus: Anas
Spesie: A. undulata
Binomiale naam
Anas undulata
Dubois, 1839
Subspesies
Sien teks

Die geelbekeend (Anas undulata) is 'n algemene standvoël in Suidelike-Afrika.

Identifikasie[wysig]

Die eende is grys met 'n donkerder kop en 'n heldergeel snawel. Die vlerke is witterig aan die onderkant, en van bo gesien vertoon wit-begrensde groen hoofvere.

Habitat[wysig]

Hierdie eend verkies vars water in redelik oop gebied. Hulle broei op die grond in digte plantegroei naby water. 'n Broeisel bestaan normaalweg uit ses tot twaalf eiers.

Verspreiding[wysig]

Suid-Afrika en Oos-Afrika.

Geluid[wysig]

Die manlike eend uiter 'n fluitgeluid en die vroulike eend 'n kwêk-geluid.

Subspesies[wysig]

  • A. u. rueppelli
  • A. u. undulata

Ander name[wysig]

  • Engelse naam: Yellow-billed Duck
  • Wetenskaplike naam: Anas undulata

Sien ook[wysig]