Geelbekpylstormvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelbekpylstormvoël
Geelbekpylstormvoël van onder gesien
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Calonectris
Spesie: C. diomedea
Binomiale naam
Calonectris diomedea
(Scopoli, 1769)

Die Geelbekpylstormvoël (Calonectris diomedea) is 'n stormvoël wat voorkom aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 42 - 50 cm groot en weeg 480 - 750 g met 'n vlerkspan van 110 - 125 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Cory's shearwater. Die voël broei op eilande in die noord Atlantiese Oseaan en Middellandse See.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Calonectris diomedea”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.