Geelglasogie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelglasogie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Zosteropidae
Genus: Zosterops
Spesie: Z. senegalensis
Binomiale naam
Zosterops senegalensis
Bonaparte, 1850

Die Geelglasogie (Zosterops senegalensis) is 'n algemene standvoël in boomveld, bossieveld, woud en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 10 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Yellow White-eye.

'n Geelglasogie

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Zosterops senegalensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.