Geelkeelsandpatrys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelkeelsandpatrys
Mannetjie in die Serengeti Nasionale Park, Tanzanië
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Pteroclidiformes
Familie: Pteroclididae
Genus: Pterocles
Spesie: P. gutturalis
Binomiale naam
Pterocles gutturalis
Smith, 1836

Die Geelkeelsandpatrys (Pterocles gutturalis) is 'n skaars standvoël en die grootste Afrika-sandpatrys. Die voël leef in die sentrale gedeelte van Botswana en nomade in grasveld, veral op swart kleigrond. Hulle vergader gewoonlik vroegoggend om te drink. Die voël is 28 - 30 cm lank en 290 - 400 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Sandgrouse.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Pterocles gutturalis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.