Geelkeelsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelkeelsanger
Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Phylloscopidae (of Sylviidae)
Genus: Phylloscopus
Spesie: P. ruficapilla
Binomiale naam
Phylloscopus ruficapilla
Sundevall, 1850
Sinonieme

Culicipeta ruficapilla

Die Geelkeelsanger (Phylloscopus ruficapilla) is 'n redelike algemen standvoël met plaaslike seisoenale beweging van hooggeleë gebiede in die winter. Die voël kom een-een of in familiegroepeis voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Woodland Warbler

'n Geelkeelsanger (bo), illustrasie deur Keulemans, 1879

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Phylloscopus ruficapilla”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.