Geelkwikkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelkwikkie
Volwasse mannetjie (M. f. flava)
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Motacilla
Spesie: M. flava
Binomiale naam
Motacilla flava
Linnaeus, 1758
Subspesies

Ongeveer 15-20, maar sien teks.

Sinonieme

Motacilla tschutschensis (sien teks)

Die Geelkwikkie (Motacilla flava) is 'n voël en skaars tot gelokaliseerde algemene Palearkties-broeiende besoeker. Hulle kom gewoonlik in groepies voor in vogtige kortgrasgebiede naby watermassas. Die voël is 17 cm groot en weeg 14 - 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Western Yellow Wagtail.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Motacilla flava”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.