Geeloogkanarie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Yellow-fronted Canary
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. mozambicus
Binomiale naam
Serinus mozambicus
(Müller, 1776)
Sinonieme

Crithagra mozambica

Die Geeloogkanarie (Crithagra mozambica) is 'n algemene tot volop standvoël in oop boomveld, savanne en tuine. Hulle is dikwels in swerms saam met ander saadeters. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 16 gram. In Engels staan die voël as die Yellow-fronted Canary bekend.

'n Geeloogkanarie in Uganda.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Geeloogkanarie (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]