Geelpensklipkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelpensklipkabeljou
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Serranidae
Subfamilie: Epinephelinae
Genus: Epinephelus
Spesie: E. marginatus
Binomiale naam
Epinephelus marginatus
(Lowe, 1834)
Sinonieme

Epinephelus guaza (Jordan & Evermann, 1896)

Die Geelpensklipkabeljou (Epinephelus marginatus) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is bruin met 'n geel pens en het wit-groen vlekke op die rug en sye. Dit word tot 1.5m lank em weeg dan 26.7 kg. Die vis kom voor in diep rotsriwwe. Dit is 'n gewilde lynvis.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]

Bronne[wysig]