Geelrugflap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelrugflap
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Euplectes
Spesie: E. macroura
Binomiale naam
Euplectes macroura
(Gmelin, 1789)

Die Geelrugflap (Euplectes macrourus) is 'n voël wat hoofsaaklik in vogtige grasveld en vleierige gebiede van Zimbabwe voorkom. Die broeiende mannetjie het 'n langer stert as die Kaapse flap en is swart met geel op sy mantel. Die nie-broeiende mannetjie behou die geel skouers en swarterige vlerke. In Engels staan die voël ook bekend as Yellow-mantled Widowbird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Euplectes macroura”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.