Geelstreepkoppie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelstreepkoppie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Emberizidae
Genus: Emberiza
Spesie: E. cabanisi
Binomiale naam
Emberiza cabanisi
Reichenow, 1875

Die Geelstreepkoppie (Emberiza cabanisi) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in miombo-boomveld. Die voël is 16 cm groot en weeg 15 - 25 gram. In Engels staan die voël as die Cabanis's Bunting bekend.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Emberiza cabanisi”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakel[wysig]