Geelvleknikator

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geelvleknikator
'n Jong geelvleknikator in die Mkhuze Wildreservaat in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Pycnonotidae
Genus: Nicator
Spesie: N. gularis
Binomiale naam
Nicator gularis
Hartlaub & Finsch, 1870

Die Geelvleknikator (Nicator gularis) is 'n algemene standvoël in digte rivier- en kuswoude en struikgewas. Die voël kom een-een of in pare voor en is onopvallend en word maklik misgekyk. Hulle soek kos op alle vlakke en pik af en toe parasiete van antilope, sebras en vlakvarke af. Die voël is 20 - 23 cm groot en weeg 34 - 62 gram. In Engels staan die voël bekend as die Eastern Nicator.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Nicator gularis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.