Gemert-Bakel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gemert-Bakel
Ven die Klotterpeel by De Rips
Ven die Klotterpeel by De Rips
Vlag van Gemert-Bakel
Vlag
Wapen van Gemert-Bakel
Wapen
Ligging van Gemert-Bakel-munisipaliteit in Noord-Brabant
Ligging van Gemert-Bakel-munisipaliteit in Noord-Brabant
Koördinate: 51°32′00″N 5°43′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie North Brabant-Flag.svg Noord-Brabant
Regering
 - Burgemeester Jan van Zomeren (PvdA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 123,36 km²  (47,6 vk m)
 - Land 122,66 km² (47,4 vk m)
 - Water 0,7 km² (0,3 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 29 065
 - Digtheid 237/km² (613,8/myl2)
Poskode 5420-5425, 5760-5764
Skakelkode(s) 0492, 0493
Webwerf: www.gemert-bakel.nl

Gemert-Bakel is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, wat aan die provinsie Limburg grens en in die streek van Die Peel lê. Die munisipale gebied het sowat 29 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 123 km². Gemert is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Plekke[wysig]

Plekke in die munisipale gebied van Gemert-Bakel:
Bakel, Boekent, De Klef, De Mortel, De Rips, Elsendorp, Esdonk, Gemert, Grotel, Handel, Kaweide, Koks, Milheeze, Milschot, Overschot, Pandelaar, Schutsboom, Tereyken en Vossenberg.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Gemert-Bakel (kategorie)