Gemmer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gemmer
Kleurplaat vanuit Köhler's Medicinal Plants
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Filum: Angiosperme
Klas: Monocotyledons
Orde: Zingiberales
Familie: Zingiberaceae
Genus: Zingiber
Spesie: Z. officinale
Binomiale naam
Zingiber officinale
Roscoe 1807

Gemmer of gemmerwortel is die risoom van die plant Zingiber officinale wat gebruik word as 'n lekkerny, medisyne of spesery. Dit verleen sy naam aan die familie Zingiberaceae. Ander noemenswaardige lede van hierdie plantfamilie is borrie, kardemom en galangal.

Gemmerverbouing het in Sjina ontstaan en sedertdien versprei na Indië, Suidoos-Asië, Oos-Afrika en die Karibiese Eilande. [1]

Produksie[wysig]

Top tien gemmerproduseerders
Jaarliks soos op 11 Junie 2008
Land Produksie (ton)
Vlag van Indië Indië 380,100
Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina 331,393
Vlag van Indonesië Indonesië 192,500
Vlag van Nepal Nepal 174,268
Vlag van Thailand Thailand 170,125
Vlag van Nigerië Nigerië 152,106
Vlag van Bangladesj Bangladesj 72,608
Vlag van Japan Japan 52,000
Vlag van Filippyne Filippyne 27,415
Vlag van Kameroen Kameroen 12,000
Wêreld 1,615,974

Bron: Food And Agricultural Organization of United Nations: Economic And Social Department: The Statistical Division

Verwysings[wysig]

  1. Spices: Exotic Flavors & Medicines: Ginger”. URL besoek op 8 Augustus 2007.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.