Gempylidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gempylidae
Ruvettus pretiosus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Gempylidae
Genera

Diplospinus
Epinnula
Gempylus
Lepidocybium
Nealotus
Neoepinnula
Nesiarchus
Paradiplospinus
Promethichthys
Rexea
Rexichthys
Ruvettus
Thyrsites
Thyrsitoides
Thyrsitops
Tongaichthys
Sien teks vir spesies.

Die Snoeke & Slang Makriele (Gempylidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee subfamilies in die familie naamlik: Gempylinae en Trichiurinae.

Subfamilie: Gempylinae[wysig]

Daar is sestien genera met drie en twintig spesies wat hoort tot dié subfamilie en nege van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die subfamilie het lang lywe, twee neusgate aan weerskante van die snoet en die dorsale vin is verdeel in twee vinne. Die stertvin is gevurk en die lyf is bedk met klein skubbe. Die grootte wissel van 30 cm - 2 m. Hulle is vinnge en ratse jagters wat gewoonlik in 200 – 500 m water bly en snags na die oppervlak gaan.

Genera[wysig]

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Thyrsites
  • Thyrsitoides

Subfamilie: Trichiurinae[wysig]

Daar is nege genera met twee en dertig spesies wat hoort tot dié subfamilie en vyf van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke[wysig]

Die lywe is baie lank.

Genus[wysig]

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Trichiurus

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]