Genappe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Genappe
Djinape / Genepiën
Raadsaal van Genappe
Raadsaal van Genappe
Vlag van Genappe
Vlag
Wapen van Genappe
Wapen
Ligging van Genappe in die provinsie Waals-Brabant
Ligging van Genappe in die provinsie Waals-Brabant
Koördinate: 50°37′00″N 4°27′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Wallonia.svg Wallonië
Provinsie Drapeau Province BE Brabant Wallon.svg Waals-Brabant
Regering
 - Burgemeester Gérard Couronné (MR-IC)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 89,57 km²  (34,6 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 14 904
 - Digtheid 166/km² (429,9/myl2)
Poskode 1470, 1471, 1473, 1474, 1476
Skakelkode(s) 067
Webwerf: www.genappe.be

Genappe (Wallonies: Djinape, Nederlands: Genepiën) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Waals-Brabant, aan die grens met die provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 90 km².

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Genappe (kategorie)