Geoffroy-saalneusvlermuis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Geoffroy-saalneusvlermuis
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Chiroptera
Familie: Rhinolophidae
Genus: Rhinolophus
Spesie: R. clivosus
Binomiale naam
Rhinolophus clivosus
Cretzschmar, 1828
Geoffroy's Horseshoe Bat area.png

Die Geoffroy-saalneusvlermuis (Rhinolophus clivosus) kom voor in Botswana en noordoos Namibië.

Voorkoms[wysig]

Die bokant van dié vlermuis is ligbruin en die onderkant lig geelgrys. Die soogdier word tot 9.7cm lank en weeg ±17g.

Habitat en gewoontes[wysig]

Hulle verkies die bosveld en halfwoestyn areas en hulle eet insekte. Bedags rus hulle in kolonies in rotsskeure en grotte waar hulle in groepe teen die dak hang. Hulle soek alleen kos. Een kleintjie word vroeg in die somer gebore.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]