George-lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
George-lughawe
PWBothaLughawe.jpg
IATA: GRJICAO: FAGG
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Airports Company South Africa
Bedien George, Suid-Afrika
Hoogte bo seevlak 195 m / 639 vt
Landkaart
GRJ is geleë in Wes-Kaap
GRJ
Ligging in die Wes-Kaap
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
11/29 2,000 6,561 Teer
02/20 1,220 4,002 Teer

George-lughawe (IATA-kode: GRJ, ICAO: FAGG) is 'n openbare lughawe in George, Suid-Afrika. Dit het voorheen bekend gestaan as die P.W. Botha Lughawe, genoem na die staatspresident wie tot sy dood naby George gewoon het. Dit is in 1977 gebou as 'n replika van die lughawe op Keetmanshoop, Namibië.

Die lughawe het 560,432 passasiers in 2013 bedien, vergeleke met die 154,000 in 2003.

Lugrederye en bestemmings[wysig]

Navigasiehulp[wysig]

Verkeersvolume[wysig]

Jaarlikse passasiersverkeer [1]
Jaar Passasiers  % verandering
2006 589,674   4.2%
2007 652,031 10.6%
2008 630,385  decrease  3.3%
2009 548,498  decrease 13.0%
2010 526,823  decrease  4.0%
2011 565,291   7.3%
2012 555,386  decrease  1.8%
2013 560,432  0.9%

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
George-lughawe (kategorie)
  1. ACSA Passenger Statistics”. Airports Company South Africa. URL besoek op 23 Oktober 2013.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.