George Macartney

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
George Macartney
George Macartney

Goewerneur van Grenada
Ampstermyn
1776 – 1779
Monarg George III
Voorafgegaan deur William Young
Opgevolg deur Jean-François

Goewerneur van Madras
Ampstermyn
22 Junie 1781 – 14 Junie 1785
Monarg George III
Voorafgegaan deur Thomas Rumbold
Opgevolg deur Archibald Campbell

Goewerneur van die Kaapkolonie
Ampstermyn
1797 – 1798
Monarg George III
Voorafgegaan deur Abraham Josias Sluysken
Opgevolg deur Francis Dundas

Persoonlike besonderhede
Gebore 14 Mei 1737
Lissanoure, Loughguile, Ballymoney, County Antrim, Ierland
Sterfte 31 Mei 1806
Chiswick, Middlesex, Engeland, Verenigde Koninkryk
Eggenoot/eggenote Elizabeth Villiers
Alma Mater Trinity College, Dublin

Lord George Macartney was goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop van 1796 tot 1798.

Hy is op 14 Mei 1737 in Lissanoore, graafskap Antrim, Ierland, gebore en word in 1796 die eerste burgerlike goewerneur van die Kaap. Hy is gekonfronteer deur koloniste met sterk republikeinse neigings en was geneig tot kragdadige optrede, hoewel hy blywende verbeteringe aangebring het, soos die daarstelling van die eerste poskantoor.

Hy het in 1798 bedank en sterf in 1806 in Ierland.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

  • Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.
Voorafgegaan deur:
Abraham Josias Sluysken
Goewerneur van die Kaap de Goede Hoop
17951798
Opgevolg deur:
Francis Dundas