Gerrit Maritz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Gert (Gerrit) Maritz (179823 September 1838) was 'n vername Voortrekkerpionier en -leier.[1][2]

Sien ook[wysig]

  • Graaff-Reinet: Gerrit Maritz, boereleier na wie Pietermaritzburg gedeeltelik vernoem is was 'n wamaker in die dorp.
  • Pietermaritzburg: Daar is twee interpretasies oor die naam van die stad. Een is dat dit na Piet Retief en Gerrit Maritz, twee bekende Voortrekkerleiers vernoem is.
  • Bloukrans, Gerrit Maritz se oorskot is hier herbegrawe.
  • Jo Roos, kunstenaar wat 'n standbeeld van Gerrit Maritz gemaak het (staan tans voor die Geloftekerk in Pietermaritzburg).

Verwysings[wysig]

  1. Adrian Room (2006). Placenames of the world: origins and meanings of the names for 6,600 countries, cities, territories, natural features, and historic sites, Edition 2, McFarland, 2006, ISBN 0786422483. p. 295
  2. Thomas Victor Bulpin & Daniel Wilhelmus Krüger (1976). The Great Trek, Volume 33 of Round the world histories; 33, Edition 2, Hulton. p. 52

Eksterne skakels[wysig]