Gert van den Bergh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gert van den Bergh
Geboorte 16 Oktober 1920
Johannesburg
Nasionaliteit Suid-Afrika
Sterfte 16 Februarie 1968
Kaapstad
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1958–1968
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Gert van den Bergh, Paula Styger, Pierre de Wet en Anna Neethling-Pohl in 'n toneel uit Sita se Die Goeie ou tyd (1944).

Gert van den Bergh (1920–1968) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy maak sy rolprentdebuut in 1942 in die dokumentêr Lig van 'n Eeu. Sy tweede rolprent (sy eerste vermaaklikheidsprent) was Pikkie se Erfenis in 1946.

Sy vrou, Dulcie van den Bergh was ook 'n bekende aktrise. Sy seun, Regardt van den Bergh is 'n bekende akteur, rolprentregisseur en draaiboekskrywer.

Filmografie[wysig]