Gespikkelde akkedisvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gespikkelde akkedisvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Cyclosquamata
Orde: Aulopiformes
Familie: Synodontidae
Genus: Saurida
Spesie: S. gracilis
Binomiale naam
Saurida gracilis
(Quoy & Gaimard, 1824)

Die Gespikkelde akkedisvis (Saurida gracilis) is vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blotchy lizardfish.

Voorkoms[wysig]

Die vis is bruin en het donker vlekke op die lyf en word tot 28 cm groot.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]

Bron[wysig]