Gespikkelde katonkel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gespikkelde katonkel
'n Naverwante soort
Bewaringstatus
NE
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Scombridae
Genus: Scomberomorus
Spesie: S. plurilineatus
Binomiale naam
Scomberomorus plurilineatus
Fourmanoir, 1966

Die Gespikkelde katonkel (Scomberomorus plurilineatus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die vis is lenig en silwerblou met vele donker dwarsstrepe en vlekke op die sye. Dit kan tot 1.2 m lank word en weeg dan 10 kg. Kom voor net agter die branders. Dit is 'n gewilde sportvis en uitstekende tafelvis. Die vis word ook die Natal snoek genoem en staan in Engels bekend as die Queen mackerel.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Eksterne skakel[wysig]