Gespikkelde sloothaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gespikkelde sloothaai
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Triakidae
Genus: Triakis
Spesie: T. megalopterus
Binomiale naam
Triakis megalopterus
(A. Smith, 1839)
Triakis megalopterus distmap.png

Die gespikkelde sloothaai (Triakis megalopterus) is 'n haai wat voorkom aan die weskus van Suid-Afrika noord van die Namibiesegrens tot by Oos-Londen. In Engels word hulle die gully shark genoem.

Voorkoms[wysig]

Die haai is relatief lig gebou met 'n stomp neus en die twee rugvinne is amper ewe groot. Die hele liggaam is donker grys op die rug en aan die sye met donker kolle op. Die pens is 'n vaalgrys kleur. Die tande is nie skerp of gevaarlik nie. Hierdie haai word nie baie groot nie; die Suid-Afrikaanse hengelrekord is 40 kg met normale haaie wat wissel tussen 10 en 25 kg.

Habitat en gewoontes[wysig]

Die haaie kom gewoonlik nie in skole voor nie, slegs indien daar baie kos beskikbaar is. Hulle eet klein vissies en ook klein haaitjies. Hulle soek kos by klein rots riwwe en slote in die riwwe.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]