Gespikkelde valkvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gespikkelde valkvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Cirrhitidae
Genus: Cirrhitichthys
Spesie: C. oxycephalus
Binomiale naam
Cirrhitichthys oxycephalus
(Bleeker, 1855)

Die Gespikkelde valkvis (Cirrhitichthys oxycephalus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot Oos-Londen. In Engels staan die vis bekend as die Spotted hawkfish.

Voorkoms[wysig]

Die vis se lyf is bedek met bruin of rooi vlekke in rye en kolomme terwyl daar kleiner kolle is op die kop en onderste gedeelte van die lyf. Die vis word tot 9 cm groot.

Habitat[wysig]

Die vis verkies koraal en rots riwwe om in te leef in dieptes van 2 – 40 m. Die vis pas maklik in akwariums aan.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakel[wysig]