Gestreepte nuwejaarsvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gestreepte nuwejaarsvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Clamator
Spesie: C. levaillantii
Binomiale naam
Clamator levaillantii
(Swainson, 1829)

Die Gestreepte nuwejaarsvoël (Oxylophus levaillantii) is 'n gelokaliseerde, algemene, intra-Afrika broeiende somertrekvoël na boomveld en savanne. Die voël is 38 - 40 cm lank en 105 - 140 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Levaillant's Cuckoo.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Clamator levaillantii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.