Gestreepte wipstert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gestreepte wipstert
Subspesie E. l. zambesiana (onder links), en E. l. munda (bo regs); geïllustreer deur Joseph Smit, 1883
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Cercotrichas
Spesie: C. leucophrys
Binomiale naam
Cercotrichas leucophrys
(Vieillot, 1817)
Sinonieme
  • Erythropygia zambesiana
  • Erythropygia ruficauda
  • Erythropygia leucophrys
Cercotrichas leucophrys

Die Gestreepte wipstert (Cercotrichas leucophrys) is 'n voël wat in Namibië en Noordwes-Zimbabwe voorkom. Die voël kan maklik uitgeken word deur sy twee wit vlerkstrepe en gestreepte borskant. Hy kan maklik verwar word met die Baardwipstert. In Engels staan die voël bekend as die White-browed Scrub Robin.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Erythropygia leucophrys”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 July 2012.