Gewerweldes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Gewerwelde)
Spring na: navigasie, soek
Vertibrata
Individuele organismes van elk van die hoofgroepe van vertebrata.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
Vereenvoudigde groepering

Gewerweldes (Vertebrata) is 'n groep diere wat deel van die rugstringdiere (Chordata) vorm. Hierdie diere het 'n rugmurgstring. Dit is 'n buigsame, staafvormig orgaan waaruit daar in die verloop van evolusie 'n werwelkolom ontwikkel het. Die eerste onderverdeling na Chordata is diere sonder, en diere met 'n skedel. Die gewerweldes is die diere met 'n skedel. Alle diere wat nie gewerweldes is nie word onder die versamelnaam ongewerweldes geken.

Soogdiere soos die mens, en die reptiele en voëls is gewerveldes.