Gewone blouvinkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone blouvinkie
'n Mannetjie in Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Viduidae
Genus: Vidua
Spesie: V. funerea
Binomiale naam
Vidua funerea
(Tarragon, 1847)

Die Gewone blouvinkie (Vidua funerea) is 'n algemene standvoël van woudrande, boomveld en vogtige savanne. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 - 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dusky Indigobird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Vidua funerea”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.