Gewone protea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone protea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie: P. caffra
Binomiale naam
Protea caffra
Meisn. 1856
Sinonieme

Scolymocephalus caffer
Protea rhodantha
Protea bolusii
Protea multibracteata
Protea pegleriae
Protea bauerii
Protea natalensis
Protea stipitata

Die Gewone protea (Protea caffra) is die wydverspreidste protea in die land. Dit groei in somerreënvalstreke en kom voor in die Vrystaat, Gauteng en Limpopo. Dit kom ook voor langs die noordelike kus van die Oos-Kaap tot in KwaZulu-Natal. Die blomhofies het gladde pienk of rooierige binneste skutblare wat altyd effens korter is die blomme.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Protea caffra (bladsy)

Bron[wysig]