Gewone stormswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone stormswael
Geelpootstormswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Hydrobatidae
Subfamilie: Oceanitinae
Genus: Oceanites
Spesie: O. oceanicus
Binomiale naam
Oceanites oceanicus
Kuhl, 1820
Verspreiding in blou
Verspreiding in blou

Die Gewone stormswael (Oceanites oceanicus) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 15 - 19 cm groot en weeg 30 - 40 g met 'n vlerkspan van 38 - 42 sentimeter. Daar broei 6 miljoen pare in subantarktiese eilande en Antarktika. In Engels staan die voël bekend as Wilson's storm-petrel.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Oceanites oceanicus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.