Gewone vleiloerie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone vleiloerie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Centropus
Spesie: C. burchellii
Binomiale naam
Centropus burchellii
Hemprich & Ehrenberg, 1833

Die Gewone vleiloerie (Centropus burchelli) is 'n standvoël wat voorkom aan die suid- en ooskus en aangrensende binneland van Suid-Afrika, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en kus van Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as Burchell's Coucal.

'n Gewone vleiloerie


Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Gewone vleiloerie (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Centropus superciliosus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.