Gewone wildevy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gewone wildevy
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiospermae
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Rosales
Familie: Moraceae
Genus: Ficus
Spesie: F. thonningii
Binomiale naam
Ficus thonningii
Blume
Sinonieme
  • Ficus burkei
  • Ficus microcarpa Vahl.

Die Gewone wildevy (Ficus thonningii) - ook bekend as Ficus burkei - is 'n boom wat klein tot middelslag-grootte bereik. Dit kom voor in die noordelike dele van Suid-Afrika en langs die kus vanaf Oos-Londen. Die boom is 'n wurgvy; dit groei op 'n gasheerboom en wurg dié stadig dood. Die vye is ongeveer 10 mm in deursnee en ligrooi wanneer ryp. Die vrugte word alleen of in pare in die blaaroksels gedra.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]