Ghanzi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ghanzi
Ligging van Ghanzi op 'n kaart (Botswana)
Ghanzi
Ghanzi
Koördinate: 21°42′0″S 21°39′0″O Koördinate: 21°42′0″S 21°39′0″O
Land Vlag van Botswana Botswana
Distrik Ghanzi
Bevolking (2001)
 - Stad 11 000
Tydsone SAST (UTC+2)

Ghanzi is 'n dorp in die Kalahariwoestyn, in die weste van Botswana. Die stad is ook die hoofstad van die Ghanzi distrik. Ghanzi word gesien as die hoofstad van die Kalahari. Daar is nou baie Suid-Afrikaanse boere wat hier rond boer. Die eerste Afrikaner in Ghanzi was Hendrik van Zyl in 1870.

Ghanzi se hoofstraat.

Koördinate: 21°42′S 21°39′O