Giacomo Casanova

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Giacomo Casanova
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Giacomo Girolamo Casanova
Gebore 2 April 1725
Venesië, Italië
Oorlede 4 Junie 1798 (op 73)
Dux, Boheme, Heilige Romeinse Ryk (tans Tsjeggië)
Nasionaliteit Republiek van Venesië
Ouers Gaetano Giuseppe Casanova
Zanetta Farussi
Beroep Avonturier en skrywer
Bekend vir Histoire de ma vie

Giacomo Girolamo Casanova (Italiaans: [ˈdʒaːkomo dʒiˈrɔːlamo kazaˈnɔːva]; 2 April 17254 Junie 1798) was 'n avonturier en skrywer van Venesië. Hy was so beroemd daarvoor dat hy baie vroue bemin het, dat sy naam geassosieer word met die kuns van verleiding.