Gimje

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Gimje
김제시
Gimcheon JCT.jpg

Kaart Vlag
Map Gimje-si.png
Gimje logo.gif
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Region Honam
 Koördinate 35°48′N 126°53′O
 Gestig op 1466
 Oppervlakte:  
 - Totaal 545,19 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 93 111
 - Bevolkingsdigtheid 170,79/vk km
 Tydsone UTC +9

Gimje (Koreaans: 김제시) is 'n stad in die provinsie van Jeollabuk-do in Suid-Korea. Gimje het 'n bevolking van 93 111 inwoners in 2009.

Gimje is geleë naby die Noryeongberge en die Geelsee. In die oos is baie berge met 'n hoogte van 500~700 m, soos Moaksan (모악산, 母岳山:794m).

Klimaat[wysig]

Die gemiddelde daaglikse temperature in die jaar is 13°C, 1.2℃ in Januarie en 26℃ in Julie. Die gemiddelde reënval per jaar is 1,300 mm.

Sien ook[wysig]

Bekend mense van Gimje[wysig]

Tuine[wysig]

  • Moaksanwildtuin

Eksterne skakels[wysig]