Giovanni Domenico Cassini

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Giovanni Domenico Cassini
Giovanni Cassini.jpg
Geboorte 8 Junie 1625; Perinaldo naby Nice, Italië
Afsterwe 14 September 1712; Parys, Frankryk
Vakgebiede Wiskunde, Sterrekunde, Ingenieurswese en Astrologie

Giovanni Domenico Cassini (8 Junie 162514 September 1712) was 'n Franse wiskundige, sterrekundige, ingenieur en astroloog van Italiaanse afkoms. Hy is gebore in Perinaldo naby Nice. Hy het vier mane van die planeet Saturnus ontdek en ook dat die ringe om Saturnus verdeel is.

Ontdekte mane[wysig]

Eksterne skakels[wysig]