Gitarama

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gitarama
Sentraal-Gitarama
Sentraal-Gitarama
Ligging van Gitarama op 'n kaart (Rwanda)
Gitarama
Gitarama
Koördinate: 02°04′0″S 29°45′0″O
Land Vlag van Rwanda Rwanda
Provinsie Suidelike Provinsie
Distrik Muhanga
Bevolking (2002)
 - Stad 84 669
Tydsone Sentraal-Afrika Tyd (UTC+2)

Gitarama is die tweede grootste stad in Rwanda. In 2002 het die stad 'n bevolking van 84 669 gehad.