Giyani

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Giyani
'n Verkeerskruising en winkelsentrum in Giyani.
'n Verkeerskruising en winkelsentrum in Giyani.
Ligging van Giyani op 'n kaart (Limpopo)
Giyani
Giyani
 Giyani se ligging in Limpopo
Koördinate: 23°18′36″S 30°42′23″O Koördinate: 23°18′36″S 30°42′23″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Limpopo
Distrik Mopani
Munisipaliteit Groter Giyani
Stigting 1903
Regering
 - Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak[1]
 - Dorp 19,51 km²  (7,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 25 954
 - Digtheid 1 330/km² (3 444,7/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 96.9%
 • Kleurling 0.2%
 • Indiër/Asiër 2.0%
 • Blank 0.5%
 • Ander 0.4%
Taal (2011)[1]
 • Tsonga 86.8%
 • Engels 2.7%
 • Noord-Sotho 2.7%
 • Venda 1.7%
 • Ander 6.2%
Poskode (straat) 0826
Poskode (posbus) 0826
Skakelkode(s) 015

Giyani is 'n groot dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika, en die voormalige hoofstad van die Bantoestan (tuisland) van Gazankulu. Nabygeleë dorpe sluit in Duiwelskloof en Thohoyandou. In 2011 het die dorp 'n bevolking van 25 954 gehad, waarvan 25 157 (96.9%) Swart was.[2]

Geskiedenis[wysig]

Die dorp het ontstaan as gevolg van die regeringsbeleid van afsonderlike ontwikkeling van die 1970's en 1980's. Dit is ontwikkel as die hoofstad van Gazankulu. Dit is die tradisionele tuiste van die Sjangaan- en Tsongastamme.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Giyani”. Sensus 2011.
  2. 2011-sensus