Gizeh

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Gizeh
‏الجيزة‎
Egipt 383.jpg

Kaart Wapen
Gizeh.PNG
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Egipte Egipte
 Provins Gize
 Koördinate 29°59′N 31°08′O
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 68 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 2 681 863
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC +2
 - Somertyd geen
Die Piramide van Gizeh

Gizeh (Arabies: ‏الجيزة‎ al-Dschīza) is ná die hoofstad Kaïro en Alexandrië met 'n bevolking van 2 681 863 in 2007 die derde grootste stad in Egipte. Die stad is veral bekend vir die Piramide van Gizeh en die Nekropole van Gizeh. Die stad lê naby Kaïro aan die Nylrivier.